Soos jy dit doen 2010
Ek wens, ek kon verduidelik (jou verduidelik) hoe ek voel.
Ek sou alles vir jou neerskryf, dat jy kan sien (wat ek bedoel).
Vyftig jaar van nou af (as jy weer die brief gaan lees)
sal jy sien: wat ek geskryf het - was nog altyd waar gewees.
Refrain:
Ek weet net: niemand kan dit doen.
Nie, niemand kan dit doen, soos jy dit doen.
Ek weet net: niemand kan my soen.
Nie, niemand kan my soen, soos jy my soen.
Ek weet net: niemand kan dit voel.
Nie, niemand kan dit voel, soos ons dit voel.
Hou my! Net jy! Niemand sal verstaan, wat ons voel.
Liefde is vir altyd. Ek sal altyd by jou bly.
Al sê ek dit niet zontijns - jy sal altyd weet: dis jy.
(…) Woorde dra gevoelens, maar die woorde kan verdwyn.
So, ek skryf dit in ’n brief neer, want ’n brief verloor nooit sein.
REFRAIN
REFRAIN
Niemand kan dit doen (soos jy).
Niemand kan dit doen (soos jy, net soos jy).
Niemand kan dit doen (soos jy), net doen.
Bitterblue 2015
cover-version of Bonnie Tyler [in English]
|